Christine Taylor

Christine Taylor
Geboortenaam Christine Joan Taylor
Geboorte 30 Julie 1971 (1971-07-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christine Taylor (gebore 30 Julie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Very Brady Sequel (1996), The Wedding Singer (1998), Zoolander (2001), en Dodgeball: A True Underdog Story (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy